Nuusbrief
Sus. Riana Pretorius
Die nuusblad word elke maand met nagmaal aan die gemeente gegee.
Dit bevat belangrike datums en inligting wat verband hou met ons Kerk se aktiwiteite in geheel. Indien u iets het wat verstaanbaar nie te lank is nie, kan u haar gerus kontak.
Nuwe Lede
Ons verwelkom alle lede en besoekers in die Gemeente. Baie welkom en geniet dit saam met ons!
Indien daar iets is wat u nie verstaan rondom wat gebeur in die dienste of wat u nie verstaan in die Bybel nie, kan u gerus die vrymoedigheid neem om met Past. Dulcè van Noordwyk te praat of met enige van die kerksraadlede.
Dankie - God seën u.
Lief en Leed
Sterkte aan elke Br of Sus wat of self, of 'n geliefde het wat herstel na 'n operasie of 'n siekbed. Hoop almal is sommer gou op die been.
Ons innige meegevoel aan elke broer en suster wat 'n geliefde aan die dood afgestaan het hierdie afgelope tyd, ons bid dat God u sal versterk en vertroos.
Onthou dat daar van nou af met elke nagmaal-diens kollekte opgeneem gaan word vir hulp waar daar regtig behoefte is.
Belangrike Datums
Julie
| 01 | Nagmaal. |
| 16 | Skole open. |
| 18 | Sus biduur open. |
| 20 | Jeug open. |
| 22 | Sondagskool open. |
| 25 | Sus biduur aand. |
| 28 | Sondagskool saamtrek te Helderberg 18:00. |
| 29 | Fondsinsameling / Snr. Burgers. |
| 31 | Jeugforum. |
Augustus
| 05 | Nagmaal. |
| 17 | Ge-opende deure. |
| 24-26 | Mannekamp. |
| 26 | Fondsinsameling / Susters raad. |
| 28 | Jeugforum. |
| 29 | Sus biduur aand. |
| 31 | Streeks jeugkonferensie te Helderberg 18:00. |
September
| 01 | Streeks jeugkonferensie te Helderberg 18:00. |
| 02 | Streeks jeugkonferensie te Helderberg 10:00. |
| 08 | Gemeente fietry dag. |
| 09 | Nagmaal. |
| 19 | Sus biduur sluit. |
| 21 | Jeug sluit. |
| 23 | Sondagskool sluit. |
| 23 | Fondsinsameling / Jeug. |
| 25 | Jeugforum. |
| 27 | Sus biduur aand. |
| 28 | Skole sluit. |
| 29-07 | Nasionale konferensie. |
